Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner 'n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. 'n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die 1914-Rebellie en vele meer.